Maak dit jou taak vir hierdie naweek en pak jou kas reg!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }As jy nie kan besluit of jy ’n kledingstuk moet hou, en of jy daarvan ontslae moet raak nie, vra jouself die volgende sewe vrae en kyk hoe jy dan voel:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }1. Pas dit nog?
2. Ek ek dit in die afgelope 12 maande gedra?
3. Sal ek dit weer dra?
4. Pas dit by my persoonlike styl?
5. Sal ek regtig tyd maak om enige gate, skeure, verlore knope of vlekke aan die kledingstuk reg te maak?
6. As ek hierdie kledingstuk nou in ’n winkel moet sien, sal ek dit weer koop?
7. Het ek selfvertroue wanneer ek hierdie kledingstuk dra?
As jy ’nee’ op die meeste van hierdie vrae geantwoord het, is die besluit so te sê vir jou gemaak en kan jy dan met ’n geruste hart die kledingstuk afsien.
Lees ook: Organiseer jou klerekas so
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
As die lus ’n groter probleem as die besluit is, stel ons voor dat jy inspirasie kry! Kyk net na hierdie skoon, netjiese klerekaste:
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.