kategorieë: WenkeSkoonheid

Voorkom ’n vel-irritasie

Soms voel ons vel jeukerig, rooi en sensitief sonder dat ons weet hoekom. Sommige bestanddele kan hiertoe bydra. Leandri van der Wat, navorsing- en ontwikklelingswetenskaplike vir Optiphi deel haar aanbevelings:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Mentol of alkohol (word ook gelys as SDAlchol, “denatured alcohol” of “alchol denat“). Alkohol is egter nie ’n irritant nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Parfuum en selfs plant-olies soos roosmaryn-olie, laventel-olie en peperment-olie kan irritante wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sodium C14-16 olefin-sulfate: SLS (sodium lauryl sulphate) asook SLES (sodium lauryl ether sulphate).

Parabene (maak mense bekommerd want dit boots estrogeen na).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Enigiets met die woord phthalate moet heroorweeg word. Die bestanddeel mag nie meer in Europa gebruik word nie, juis omdat dit kan lei tot veluitslag, ekseem en meer irritasies.

Methylisothiazolinone (MIT) moet vermy word aangesien dit ook irratasie en allergie veroorsaak.

Triclosan kom veral in anti-bakteriële produkte voor. Volgens kosmetiese wetenskaplike Randy Schueller is die FDA (Food and Drug Association in die VSA), besig om die bestanddeel te heroorweeg aangesien daar ’n kans is dat dit weeerstandigheid kan kweek en so “super-bugs” kan veroorsaak. Dit kan glo ook jou indokriene-funksie nadelig veroorsaak.

Sodium Laurul Sulfate word grootliks gebruik om produkte te laat skuim en is een van die bestanddele wat sensitiewe vel die meeste irriteer. Volgens bekende skoonheidsrywer Paula Begoun (wat al meer as 20 boeke gepubliseer het), is die bestanddeel so bekend as irritant, dat dit gebruik word as ’n maatstaf vir hoe irriterend ander bestanddele in vergelyking met SLS is.

Onthou irritante verskil in vorm, tipe, grootte en konsentrasie. Alle chemiesie stowwe is toksies maar dit is die konsentrasie wat veroorsaak of dit giftig is of nie. Dit is waarom dit beter is om betroubare wetenskaplike handelsname te gebruik wat fokus op wat reg is en nie goedkoop is om te gebruik nie, meen Leandri.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.