Ontmoet Nicela: ’n Klein dogtertjie met onwrikbare moed.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Nicela Naude is in die Groote Schuur-hospitaal gebore en is ongelukkig deur haar biologiese ma daar agter gelaat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Toe sy drie weke oud is, is sy deur Maddy & Jacques Naude aangeneem, maar hul blydskap was van korte duur. Nicela is gediagnoseer met Klippel Trenaunay Webber-sindroom – ‘n seldsame, potensieel dodelike siekte waarin bloedvate en/of limfvate nie behoorlik vorm nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hierdie sindroom word by slegs 1 uit 100 000 mense aangetref. Daar word van haar verwag om ‘n baie kort lewe te lei, wat oor net vier maande strek.
Nicela benodig daagliks medikasie, behandeling en operasies om haar lewenskwaliteit te verbeter. Ongelukkig kan Maddy en Jacques nie tred hou met die koste van die behandelings nie, aangesien hul fondse en mediese fondsvoordele uitgeput is.
SmileFM se Ryan O’Connor het na die familie uitgereik nadat Nicela se ouers gister ontmoedigende nuus met hul volgelinge op sosiale media gedeel het. Ryan het ingespring en daarin geslaag om die gesin te help om R60 000 in te samel om hul mediese uitgawes te dek.
Luister hier na die onderhoud.
“Dit is met baie swaar harte dat ons met julle meedeel dat Nicela se behandeling en operasies sal stop. Ons het ons uiterste bes probeer om tred te hou met die mediese uitgawes maar ons is nou te diep in die skuld. Ons het reeds ‘n tweede en derde verband op ons huis geneem en sal nie die paaiement kan bekostig as ons nog een uitneem nie.’
Om tred te hou met hul reis en met die familie in kontak te kom, kan jy die Baby Nicela Charity Trust Page volg. Baie dankie aan Willie Delport van eBet, Johan Dreyer van Topwatch, en Thomas Veenstra van RAM Labels vir die hulp.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.