Foto Instagram
Die fliek The Maze Runner is altesaam vir tien toekennings genomineer, onder meer vir die Teen Choice Awards en die Kids’ Choice Awards, en is in 2015 onder meer met ’n MTV Movie Award bekroon. Verfilming aan die derde film in dié reeks is tans in Kaapstad onderweg. Op sosiale media lyk dit asof die span hulself gate uit geniet en dit is veral Kaya Scodelario wat reeds heelwat van haar avonture op Instagram gedeel het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die 25-jarige blouoog aktrise en haar ewe bekende man, Ben Walker, het Woensdag (1 Maart 2017) in Kaapstad geland om tonele vir The Maze Runner: Death Cure te verfilm. Sy het haar opgewondenheid met aanhangers gedeel en het selfs by een van haar foto’s geskryf: “Veilig om te sê, maar ek is ’n bietjie gelukkig om hier te wees …”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kaya het al heelwat toeriste-aantreklikhede besoek terwyl sy in Kaapstad is, onder meer Kampsbaai en Boulders-strand. Sy het ook haar verjaarsdag gevier deur ’n oulike foto van haar en manlief voor Tafelberg op Instagram te plaas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
A post shared by Kaya Scodelario-Davis (@kayascods) on
Verjaarsdagvieringe:
Boulders-strand en hope pikkewyne:
Dexter Dardon het die foto op Instagram gedeel:
Hier het Will Poulter en Ki Hong Lee ’n aanhanger ontmoet en sy het toe die foto op haar Instagram gedeel:
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.