Die beste Olimpiese swemmer van alle tye ...
Michael Phelps staan bekend as die mees suksesvolle Olimpiese swemmer van alle tye met 21 goue Olimpiese medaljes (25 saam met brons en silwer) agter sy naam. Nie sleg vir iemand wat vanjaar vir die laaste keer aan die Spele deelneem nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Phelps het Woensdagoggend, 10 Augustus 2016 (SA-tyd), twee goue medaljes gewen vir sy (gunstelingitem), die 200 m-vlinderslag en later ook in die laaste been van die 4 x 200-vryslagaflos.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Chad le Clos het heeltemal uitgeval en ’n vierde plek behaal. Masato Sakai van Japan het silwer gewen en Hongarye se Tamas Kenderesi het brons gewen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Phelps was baie ingenome met sy eerste plek:
“There wasn’t a shot in hell I was losing that tonight. I didn’t know I only won by 0.04 until the awards’ ceremony – but just seeing the number one next to my name just one more time in the 200 m fly, I couldn’t have scripted it any better.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kyk ook hier na die video “Rumble in Rio” wat soos ’n veldbrand op Sosiale Media versprei het nadat ’n oomblik tussen Michael Phelps en Chad le Clos op kamera vasgevang is.
Nóg ’n foto het op Sosiale Media versprei wat die gevoel tussen twee Olimpiese swemmers wat vir goud swem, baie goed uitbeeld.
Michael Phelps en Chad le Clos.
Foto Twitter
Waar rustigheid, vrede en liefde heers Hulle het op die stel van ’n…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Die wynwinkel, Wine Concepts se takke, het…
Hierdie basiese winterpastei bevat beesskenkels en word met skilferkorsdeeg gemaak. Stook solank die kaggel, gooi…
Begin reeds die vorige dag met die deeg, want dit moet oornag in die yskas…
In episode 4 van kykNET se Die brug, net nadat Noord- en Suidhuis begin het om…
Daar is kunstenaars wie se woorde bly vlam vat lank nadat hul stem stil geraak…
Hierdie webwerf gebruik koekies.