Wat is jou moet-hê produkte op ’n vliegtuig?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Wat doen jy voor ’n vlug om jou vel voor te berei?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Wat is passasiers se irriterendste skoonheidsgewoontes?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Wanneer hulle hul kaal voete op die armleunings laat rus om te voorkom dat hulle enkels swel. Jy kan dit doen, maar trek net sokkies aan!
Om kaalvoete toilet toe te gaan. As passasiers maar weet wat alles op daardie vloere kan wees.
Om swaar grimering te dra: dit smeer teen die vliegtuig se sitplek af en as jy wakker word met gesmeerde grimering is dit nie altyd ’n mooi gesig nie.
Die reuk van swaar parfuum of naskeermiddel wat die hele vliegtuig oorrompel.
Om parfuum aan te spuit terwyl ander mense eet en drink. Doen dit in die badkamer.
Wat kan jy doen om te keer dat jou skoonheidsprodukte lek tydens ’n vlug?
Onthou om gratis monsters van vogrome, sonskerm, parfuum, serums, handeroom ens. bymekaar te maak, dit is klein en jy kan dit jy sommer in jou handsak gooi.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.