kategorieë: Sukses en geld

My toekoms, my loopbaan

Sonder leiding kan ons nie verwag dat Suid-Afrika se jongmense die regte keuses vir hul toekoms maak nie. Nedbank het ’n oplossing hiervoor gekry, en betree vanjaar al die vierde jaar van die ‘My Future, My Career’-program.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die program sal besonderhede aan 24 000 studente in minderbevoorregte gemeenskappe oor verskillende loopbane verskaf. Verwagtinge in die werksplek word onder meer deur onderhoude en getuienisse in die bedryf verduidelik. Meer as 115 loopbaankeuses word verduidelik, sowel as karaktereienskappe wat die beste by elke opsie pas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Verskeie Ster Kinekor-teaters bied die reeks (van 16 episodes) aan, en elke student kry ’n nuttige boekie om vir toekomstige verwysing te bewaar. In die boekie is daar ’n opsomming van loopbane, instellings waar hulle kan studeer, hoe om ’n CV op te stel, asook meer inligting oor professionele gedrag in die werksplek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir meer besonderhede oor die program en waar dit aangebied word, klik hier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.