’n Pa duisend!- Deur Zoë Salzwedel. Hooffoto: Pixabay
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Met Vadersdag om die draai het ons besluit om ’n bietjie te gaan kyk na alles wat van ons gunstelingmanne en hulle kleingoed aanvang. Manne soos Duane Vermeulen, Francois van Coke en Altus Theart maak nog altyd ons knieë lam, maar nou kan ons éérs nie genoeg kry nie…
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kyk gerus hier na al die oulike Suid-Afrikaanse pa’s en hulle kinders.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Dié rocker-pa met die altyd-deurmekaar kuif en swart leerbaadjie, is nou maar eenmaal rondom sy dogtertjie, Alex Lila, se pinkie gedraai:
Hy het selfs ’n tattoo van Alex Lila se gesig op sy linkerarm laat tatoeëer:
Dié rugbyreus spog gereeld met sy blondekop-kroos op sy Instagram-profiel:
Dié pa kan eenvoudig net nie genoeg spog met sy drie seuns nie…
Die man met die baard en die cool tatoeëermerke is beslis ’n gesinsman – en soos klei in sy dogters se hande:
Lees ook: Jo Black gesels oor sy nuwe album: Voel jy die Genade
Dié pa is sy dogter, Armani, se nommereen-aanhanger en sy seuns, Leben en Sion, se beste vriend. Hy deel gereeld oulike foto’s van sy kleingoed op sosiale media:
Dié pa is darem altyd maar net te trots op sy kroos. En deel gereeld oulike foto’s van hulle op sy Instagram-profiel:
Milan en Luca is beslis hulle pa, Arno, se oogappels:
Dié pa en sy drie seuns geniet graag goeie tye saam: van lekker sessies op die strand tot tye langs die rugbyveld!
“Soos pa, so is seun!”
Altus en sy seuntjie, Alexander, blyk om beste vriende te wees:
Dié pa met die breë Colgate-glimlag bring graag tyd saam met sy drie seuntjies deur.
“En hulle gunstelingtydverdryf?”
Rugby. (Duh!)
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.