Foto’s verskaf
In plaas daarvan dat jy jou naels laat ombré is hierdie nuwe tendens baie meer gewild vir die volgende seisoen, sê Inedla Biela van Imbalie. Die gradiënt is nie van dieselfde kleur nie, maar eerder van verskillende kleure, soos rooi na swart.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Daar is beslis iets omtrent abstrakte patrone in of op ’n oop spasie, wat veral stylvol lyk op ’n klein kunsdoek. Jy kan eksperimenteer met kleur en patrone op ’n skoon nael om jou naels mooi te versier en ook stylvol te laat lyk. Verf klein kolletjies of driehoeke op strepe met verskillende kleure, stel Inelda voor. Onthou daar is geen reëls as dit kom by skoonheid nie, net riglyne.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Stap-vir-stap naelkuns
Die klassieke voorkoms wat amper soos kant lyk, gee jou naels ’n romantiese voorkoms. Kombineer dit met ’n skoon of natuurlike kleur en moet ook nie bang wees om ’n bietjie “glitter” by te voeg nie, stel Indela voor.
Die Franse manikuur is ’n staatmaker en ’n voorkoms wat vir lank nog in die mode gaan wees, maar wees braaf deur ’n onverwagse vorm en kleur in plaas van wit op die nael se punte, of selfs ’n ekstra lyntjie erens by te voeg.
Nalkuns: Minell Nail Art, Kaapstad
Minder is meer met hierdie eenvoudige maar elegante styl. Die voorkoms is onderbeklemtoon en laat ons dink aan die moderne manier van grimering aanwend. Trek met ’n fyn kwassie vertikale strepies in die middel van jou nael en wend ’n bolagie aan.
Foto: Corné Greeff. Stilering: Bianca Jones
“Smeer ’n bietjie Vaseline Petrolium Jelly aan jou naelvliesies om naelgroei aan te help,” is Minell se raad. Smeer ook aan jelnaels voor jy skottelgoed was om die nael en kleur teen skottelgoedwater te beskerm en te keer dat dit lig.”
Lees ook meer oor dié oorspronklike wonderjellie
Wanneer jou manikuur begin uitgroei, gebruik ’n “glitter“–naellak oor die gaping tussen die manikuur en jou naelvelletjie.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.