kategorieë: Ons menseBekendes

Naweeknuus

Claudia Henkel, voormalige skoonheidskoningin en Mej. SA 2004, en haar man Orin Roestorff verwag ’n tweeling. Sy het onlangs haar babamagie op Instagram gedeel en gesê dat sy vir die eerste keer alles eet waarvoor sy lus is en dat sy haar kurwes omhels.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

A post shared by Claudia Henkel (Roesstorff) (@claudiahenkelsa) on Nov 5, 2017 at 8:14pm PST

Die Blitzbok Ruhan Nel het die naweek verloof geraak aan Marlé Joubert. Ruhan het die nuus op sosiale media aangekondig en genoem dat hy verloof is aan die liefde van sy lewe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die sangeres Charlize Berg het aangekondig dat sy swanger is. Charlize en haar man, Warren Linden, is in April vanjaar getroud. Die nuweling sal na verwagting in April volgende jaar gebore word.

Die KAMERS/Makers-fees in Stellenbosch het Sondag afgesluit na ’n week van fantastiese uitstallings, inkopies, en mooigoed. Moenie die fees in Irene misloop tussen 5 en 10 Desember 2017 nie.

Kyk ook op ons Instagram-blad na al die mooi goed wat by KAMERS te sien was.

Angelique Gerber het ’n foto gedeel waar sy hierdie maand se rooi rose met Hanna Grobler op die voorblad lees. Het jy al jou kopie in die hande gekry?

Loer hier agter die skerms na ons voorbladsessie met Hanna Grobler en leer haar beter ken in hierdie video.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.