Morne Lane vervaardig en skryf die jongste Suid-Afrikaanse fliek Kampterrein, wat in Maart 2017 in fliekteaters begin draai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Marcus Muller, wat bekend was vir sy rol as Liam de Lange in die sepie Egoli, het sy lyf mede-vervaardiger gehou vir hierdie fliek wat in Augustus vanjaar op die ATKV Buffelpoort-terrein in Rustenburg geskiet is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Lane het ook ander fliek soos Hartsbegeertes, Forsaken en Suiderkruis vervaardig en het al met groot name in die bedryf gewerk, soos Hykie Berg, Johan Sholtz en Angelique Gerber. Muller en Lane het ook saam in die fliek Sewentig x7 gespeel, waarvan Lane die vervaardiger was.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Regisseur Luhann Jansen sê Kampterrein is ’n gesinsfliek wat almal sal laat lag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die fliek gaan jou laat hunker na ’n kampvakansie. Verwag om vermaak te word van die eerste tot die laaste toneel.
Die akteurs Louw Venter, Johan Botha, Ruan Wessels, Juanita de Villiers Velts, Jürgen Hellberg, Edrien Erasmus, Kaz McFadden, Zenande Mfenyana, Marlee van der Merwe en Josias Moleele sorg vir dié grapperige vermaak.
Kampterrein sal op 24 Maart 2017 in fliekteaters begin draai.
Kyk hier na die lokprent:
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.