kategorieë: Gesondheid

Oefen by die werk

Hierdie week (1-5 Julie) is Korporatiewe Welstandsweek in SA. Weet jy hoe maklik is dit om by die werk te oefen? Of doen jy dit reeds? As jy ’n paar slegte gewoontes afleer en jou daaglikse roetine aanpas, kan jou energie- en stresvlakke baat vind daarby.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

5 wenke om by die werk te oefen

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1. 10 000 tree ’n dag (1 uur, 40 min) is genoeg om vir jou energie te gee én dit verlaag jou risiko op ernstige gesondheidsprobleme soos hartsiekte en beroerte. Begin deur jou kar in die verste parkeerspasie te parkeer, neem die trappe in plaas van die hysbak en maak doelbewus gebruik van ’n badkamer op ’n ander vloer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

2. Sit op ’n oefenbal in plaas van ’n stoel. Die bal sal jou maagspiere en rug versterk, en jy sal aan jou postuur werk sonder dat jy dit weet.

3. Stel ’n alarm vir elke uur wat jou sal herinner om op te staan en te beweeg. Selfs al strek jy net jou arms of haal diep asem vir ’n paar minute. Jy sal meer wakker voel deur die loop van die dag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

4. Stap na kollegas en lewer so dokumente of boodskappe af.

5. Stap na ’n winkelsentrum gedurende etenstyd of parkeer jou kar in die teenoorgestelde rigting van ’n eetplek.

Bron: Nestlé SA

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.