kategorieë: KalenderOntspanning

Off the Beat ’n Track met Jacaranda FM & Tracker

Op Saterdag, 8 April 2017 vanaf 7:00 gaan duisende bergfietsryers by die Big Red Barn (Irene, Pretoria) saam met hul gesinne saamtrek vir die eerste Off the Beat ’n Track-bergfietswedren wat deur Tracker en Jacaranda FM aangebied word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Wayne de Nobrega, hoofuitvoerende beampte van Tracker, sê Suid-Afrika is ’n pragtige land en elke burger het die reg om die skoonheid te ontdek en om onvergeetlike oomblikke in die natuur te beleef. Dit is hoekom sy maatskappy trots is om saam met Jacaranda FM ’n veilige en opwindende bergfietswedren en musiekfees vir families aan te bied.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die roetes wissel van 2 km tot 50 km en gesinslede van alle ouderdomme (van kleuters tot ervare fietsryers) kan deelneem. Gesinne kan piekniek hou en die musiek van Beatenberg (hooffoto), Majozi en Rubber Duc geniet.

Kevin Fine, besturende direkteur van Jacaranda FM sê: “Hierdie gebeurtenis kombineer musiek, familiepret en sport.”

Besoek www.jacarandafm.com om  kaartjies te koop.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje
Tags: dagboek

Onlangse plasings

Nuutste beperkte hoeveelheid wyn-etiket van KWV se The Mentors

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf. The Mentors Limited Edition Tempranillo 2021 is…

11 mins Gelede

Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend

Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In…

22 hours Gelede

Oogsiektes onder die vergrootglas: Wat jy moet weet

Deur Christa Swanepoel Oogsorg begin reeds van geboorte af. Pas ná geboorte moet ’n pediater…

1 day Gelede

Die beste eierbroodjie

Die beste eierbroodjie Lees ook: Spek-en-eier-pasta

1 day Gelede

Is jy ’n perfeksionis? Hoe vind jy balans?

Deur Maretha Botes Perfeksionisme is ’n tweesnydende swaard. Aan die een kant motiveer dit jou…

2 days Gelede

Besoek Stellenzicht se unieke ekowyn-pod vir ’n uitsonderlike wynproe-ervaring

Soos jy aankom, word jy deur welige wingerde en groen heuwels begroet. Die wyn-“pod” self…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.