kategorieë: Mode

Ons gunsteling rooitapyt-rok

Die sangeres en Dreamgirls-ster Jennifer Hudson het betowerend gelyk by die 40ste People’s Choice Awards wat in die Nokia-teater in Los Angeles gehou is. Haar spierwit rok deur Kaufman Franco het haar nuwe, nog skraler figuur beklemtoon. Ons is ook mal oor haar hare, grimering en skoene.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Jennifer kry 10 uit 10 vir haar uitrusting!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sy het weggestap met die Humanitêre-toekenning vir haar bydrae aan die Julian D. King Gift-stigting. Jennifer het die stigting saam met haar suster, Julia Hudson, opgerig ter ere van hul nefie Julian King wat vermoor is. Die doel van die stigting is om stabiliteit en positiewe ervarings aan kinders uit verskeie agtergronde te gee, sodat hulle gelukkige volwassenes vol selfvertroue kan word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bron: Daily Mail

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons ♥ haar wit skoene en swart naellak.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.