Ons kosredakteur Vickie de Beer vertel oor COVID-19 en die inperkings in Nederland deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ons kosredakteur, Vickie de Beer, is ons gas in hierdie episode van Hoe gaan dit met jou?, ons spesiale mini-reeks vir die inperkingstydperk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vickie en haar gesin woon sedert einde Januarie in Nederland waar die COVID-19 inperkingstydperk verlede week verleng is.
Sy vertel vir ons hoe dinge daar werk, wat sy bak en brou en hoe sy en haar gesin hulself besig hou in ‘n vreemde land.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sy noem haar twee gunsteling-resepte – klik hier om saam met Vickie te kook!
Sjokoladekoek: Beste, maklikste sjokoladekoek
Sop: Beenmurg-en-vleis-kragsop
Luister nou – dis GRATIS
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos rrradio@caxton.co.za vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes:
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.