kategorieë: GrimeringSkoonheid

Ooggrimering: WinterTrends2016

Kunstig

Hierdie oog-grimering lyk omtrent soos kunswerke! Vir die meeste van ons is dit pragtig om na te kyk, maar dalk ’n bietjie te veel om self baas te raak. Dit sal selfs mooi en meer drabaar wees sonder die blokkies lyne op die oë. Die grimering is van Chanel by die Chanel 2016-17 Herfs/Winter-vertoning.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kunstige ooggrimering: Foto: Benoît Peverelli

Vel: Les Beiges Healthy glow (R775), Eclat Lumiere (R610), Correcteur Perfefection (R610)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wenkbroue: La Palette Sourcils de Changel in Brun (N°50) (R880)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Oë: Stylo Eyeshadow in Beige Doré (R520, beskikbaar vanaf Mei 2016), Les 4 Ombres in Tissé Essentiel (R920, beskikbaar vanaf Mei 2016), Ombre Essentiel in Midnight (R520), Dimensions Mascara in Noir (besikbaar vanaf Mei 2016 (R575), Le Crayon Khôl in Noir (R395) en Le Crayon Khôl in Ambre (R395)

Blos: Joues Contraste in Angelique (R720)
Lippe: Rouge Coco Baume (R610) en Rouge Coco in Marlène (R630)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Glinsterende rokerige ooggrimering

By Chanel se Paris in Rome 2015/2016 Métiers d’art-vertoning is hierdie mooi voorkoms geskep. Franse aktrises en Italiaanse films was die inspirasie. Die blinkers maak dit besonders, maar nie ’n moet nie, jy kan die voorkoms ook daarsonder doen. Let wel: nie al die produkte is in Suid-Afrika beskikbaar nie. Die voorkoms sal veral mooi lyk saam met swart, kant klere wat nou baie in is!

Glinsterende rokerige ooggrimering Foto: Benoît Peverelli vir Chanel

Hierdie Chanel-produkte is gebruik:

Vel: Les Beiges Healthy glow (R775), Eclat Lumiere (R610), Correcteur Perfefection (R610), Poudre Universelle Libre (R830)

Wenkbroue: La Palette Sourcils de Changel in Brun (N°50) (R880)

Oë: Illusion d’Ombre in Griffith Green (N°126), deel van die beperkte weergawe Sunrise Spring 2016-versameling (R475), Illusion d’Ombre Velvet in Fleur de Pierre” (N°106) (R475), Stylo Yeux Waterproof in Noir Intense” (N°88) (R450) en Le Volume de Chanel in Noir” (N°10) (R575)

Wange: Les Beiges Healthy glow powder (R880)

Lippe: Rouge Coco Baume (R610) en Rouge Coco Stylo Script” (N°218 (R545), eers vanaf September in Suid-Afrika beskikbaar

Natuurlik

Hierdie is ’n voorkoms wat by almal sal pas. Dra dit saam met mode se nerd-voorkoms (dink pelsies, nerd-brille en strikbloese) om ’n kontras tussen die amper outydse mode en moderne natuurlike grimering te skep. Clarins het hierdie grimering by die Herfs/Winter 2016-2017-modeweek in Parys vir die Mugler-vertoning gedoen.

Natuurlike Clarins grimering by Mugler-vertoning. Foto: Mugler

Die grimering wat gebruik is:

Vel: Clarins Truth Radiance Foundation SPF 15 (R315) en Clarins Bronzing Duo SPF 15 Mineral Powder Compact (R395)

Oë: Clarins Eye Quartet Mineral Palette in Rosewood (R495) en Clarins Be Long Mascara (R295)

Deel
Gepubliseer deur
Suzanne Kotzé

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

10 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.