kategorieë: Dekor

Oulike armbande en kersversierings

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('
'); }

Benodighede
Roomysstokkies
Papier
Raffia
Tou
Jovi Modelling Paste (lug droog)
Kunsvleit Gom


Aanwysings

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1. Kook die stokkies vir ’n uur. Haal dit uit die kookwater en vorm dit aan die binnekant van ’n glas. Laat goed droog word en versier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

2. Ons het klein klei-vormpies gemaak en met tou of gom aan die bandjies geheg. Die klei word net eenvoudig in die son gebak.

3. Begin die armbandjie versier deur dit deeglik met gom te smeer. Draai dan net eenvoudig die tou of raffia om die armbandjie of plak dit met papier. Laat goed droog word voordat die klei-vormpies aangeheg word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Siedaar, ’n unieke en spotgoedkoop kersgeskenkie!

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.