Pesso se nuwe somerreeks fokus ook op gemaklike klere met tou-detail, natuurlike teksture en sagte waterkleure wat alles in harmonie gebruik word om die regte someruitrusting saam te stel. Dit is egter die wig- en hoëhakskoene sowel as toerygskoene in dié reeks wat die koppe laat draai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Oor generasies heen het Pesso se gesoute skoenmakers hul kundigheid en toewyding saamgespan om die kuns van skoenmakery te bemeester. Die vakmanskap en gehalte van elke skoen kom dus teen ’n hoë standaard. Daarom word alle Pesso-skoene met sagte leer en sponsagtige materiaal uitgevoer sodat jy met elke tree ’n unieke, gemaklike sensasie ervaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Pesso is ook ’n etiese handelsmerk wat glo dat alle produkte met integriteit en eerlikheid gemaak moet word. Hulle eer die eeu-oue kuns van skoenmakery en sorg só dat daar skoonheid in elke detail is. As jy op soek is na gehalte leerskoene wat met deurnis gemaak is, dan is Pesso die handelsmerk vir jou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Besoek pesso.co.za vir meer inligting.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.