kategorieë: TrendsMode

Pesso: etiek en estetika

Pesso se nuwe somerreeks fokus ook op gemaklike klere met tou-detail, natuurlike teksture en sagte waterkleure wat alles in harmonie gebruik word om die regte someruitrusting saam te stel. Dit is egter die wig- en hoëhakskoene sowel as toerygskoene in dié reeks wat die koppe laat draai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Oor generasies heen het Pesso se gesoute skoenmakers hul kundigheid en toewyding saamgespan om die kuns van skoenmakery te bemeester. Die vakmanskap en gehalte van elke skoen kom dus teen ’n hoë standaard. Daarom word alle Pesso-skoene met sagte leer en sponsagtige materiaal uitgevoer sodat jy met elke tree ’n unieke, gemaklike sensasie ervaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Pesso is ook ’n etiese handelsmerk wat glo dat alle produkte met integriteit en eerlikheid gemaak moet word. Hulle eer die eeu-oue kuns van skoenmakery en sorg só dat daar skoonheid in elke detail is. As jy op soek is na gehalte leerskoene wat met deurnis gemaak is, dan is Pesso die handelsmerk vir jou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Besoek pesso.co.za vir meer inligting.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.