kategorieë: Bekendes

Prins George word 3

Kyk net hoe oulik! Prins George vier sy derde verjaardag en hierdie pragtige foto’s bewys hoe gelukkig die mannetjie is. Die foto’s is op Kensington Palace se Instagram-blad gedeel (@kensingtonroyal). Lees ook hoe mooi is die boodskappe van sy ouers, Prins William en Kate Middleton.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

The Duke and Duchess would like to thank everyone for all the lovely messages they have received for Prince George’s 3rd birthday, and are delighted to share four new photographs of Prince George to mark his third birthday, taken by photographer Matt Porteous at their home in Norfolk in mid-July.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Photographer Matt Porteous said: “I really enjoyed the opportunity to take these photographs of Prince George. It was a very relaxed and enjoyable atmosphere. I’m honoured that they have decided to share these images with the public to mark his third birthday.”

A spokesman for Kensington Palace said: “The Duke and Duchess hope that people will enjoy seeing these new photographs. They would like to thank everyone for all the lovely messages they have received as Prince George celebrates his third birthday.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

21 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.