Prins Harry en Meghan Markle gaan trou!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Harry het vroeër die maand glo vir Meghan in Londen gevra om te trou. Hulle is sedert 2016 al ’n paartjie en daar is lankal gerugte dat hierdie twee die knoop gaan deurhaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Prins Harry het ouers gevra by Meghan se familie – en die antwoord was, natuurlik, ja. Alhoewel dié inligting nou eers bekend gemaak is, weet sy ouma, Koningin Elizabeth, en sy gesin en nabye familie vir ’n paar weke reeds daarvan. William en Catherine het die volgende gesê oor Harry se verlowing: “Ons is baie opgewonde vir Harry en Meghan. Dit was wonderlik om Meghan te leer ken en te sien hoe gelukkig sy en Harry saam is.”
Lees hier oor Koningin Elizabeth se 70ste trouherdenking.
Hoewel daar nog nie vaste datums is nie, word die troue moontlik beplan vir (Europese) lente 2018.
Harry en Meghan sal in Nottingham Cottage by die Kensingtonpaleis woon.
Die paartjie sal vanaand deelneem aan ’n TV-onderhoud wat regstreeks uitgesaai sal word.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.