Raad vir hardlywigheid deur Salomé Delport. Foto’s: pexels
Hardlywig?
Hier is 4 maklike dinge wat jy kan doen oor hardlywigheid.
Lees ook: Sorbitol kan help vir hardlywigheid
Raad vir hardlywigheid
1. Vryf jou maag só
Lê op jou linkersy en vryf jou maag ferm kloksgewys.
2. Drink dié
Drink eerste ding elke oggend ’n groot glas water met 2 teelepels heuning en 2 teelepels suurlemoensap.

Raad vir hardlywigheid
3. Olyfolie help
Sorg dat jy elke dag een teelepel olyfolie inkry, soos oor jou slaai.
4. Komkommers is koel
Eet meer komkommer. Dit is 90% water.

Raad vir hardlywigheid