Raadop met jou kinders tydens die inperking? Hier is hulp! iStock
Raadop met jou kinders tydens die inperking? Hier is hulp! deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Maak die lewe vir jou én jou voorskoolse of laerskoolkind makliker met voorspelbaarheid, struktuur en oulike idees vir speel wat terselfdertyd kernvaardighede bevorder. Julle skep sommer ook goeie herinneringe!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Speel met papierpoppe – druk hierdie poppies uit
Laai die lekkerste blokraaisels en woordspeletjies af
Laai hierdie inkleurboek af (dis lekker vir kinders en grootmense!)
Stervanger: ’n Verhaal vir groot kinders en grootmense
Waar om gratis boeke vir kinders af te laai
Pret, kreatiewe aktiwiteite om kinders besig te hou
Besoek ook ons susterstydskrifte, Your Family en living & loving vir die heerlikste aktiwiteite vir kinders
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.