Aanhangers van Jacaranda FM se The Complimentary Breakfast met Rian van Heerden moes onlangs totsiens sê vir die gewilde sportsaanbieder, Robbie Kruse. Robbie, wat ook bekendheid verwerf het as aanbieder van die kykNET-program, Bravo, verruil sy werk by Jacaranda FM vir ’n splinternuwe avontuur by 5 FM waar hy as sportsaanbieder van die middagprogram, The Roger Goode Show, sal optree.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Robbie is baie opgewonde oor die nuwe uitdaging. “5 FM is ’n fantastiese radiostasie. Ek kan nie aan ’n beter volgende stap in my loopbaan dink nie!”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }5 FM is net so opgewonde om Robbie te verwelkom. “Robbie se sportkennis en jeugdige energie maak van hom die perfekte keuse vir die sirkus genaamd The Roger Goode Show.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }As jy ’n 5 FM-luisteraar is, kan jy Robbie teen einde Mei op die stasie verwag.
Volg Robbie Kruse op twitter by @RobbieKruse of Instagram by @robbiekruse.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.