kategorieë: KosWinterkos

Romerige biltong en peppadew sop met brandewyn

Romerige biltong en peppadew sop met brandewyn. Deur Mariëtte Crafford. Foto: Johan Wilke

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 6

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele

1 groot blomkoolkop
6 knoffelhuisies, geskil
250 ml (1 k) droë biltong, fyn gekap in ’n voedselverwerker
60 ml (1/4 k) Peppadew® piquanté peppers, fyn gekap of verpulp (kan ook weggelaat word)
30 – 45 ml (2-3 e) goeie, ou KWV-brandewyn
seesout, swartpeper, en pienk peperkorrels
1 wiggie (125 g) Blaauwkrantz-skimmelkaas, gekrummel (kan weggelaat word)
volroommelk

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

vars room
klam biltonglappies

Metode

  1. Kook die blomkool en knoffelhuisies in water op tot sag. Dreineer en verpulp die blomkool tot baie fyn in ’n bietjie melk.
  2. Voeg die biltong, Peppadew® piquanté peppers-pulp, brandewyn en skimmelkaas daarby. Verdun met melk en room tot ’n dik bestandheid. Geur met sout en peper. Prut oor matige hitte totdat die geure goed vermeng het en die sop deurwarm is.
  3. Dien op met ’n paar biltonglappies en pienkpeperkorrels as tooisel.
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

5 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.