kategorieë: KalenderOntspanning

rooi rose Bergfietsdag vir vroue

Onthou om vir hierdie wonderlike bergfietsdag vir vroue op 27 November te bespreek! Kyk by caxtonevents.co.za vir meer inligting en hoe om te bespreek. Ervare instrukteurs by die Bike Park in Bryanston gaan jou al die selfvertroue gee wat jy nodig het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Daar sal beginner- en gevorderde groepe wees sodat almal met nuwe vaardighede gewapen word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wanneer: Sondag, 27 November, 07:30 – 13:00
Plek: PwC Bike Park, Libertasstraat 1A, Bryanston
Besoek hul facebookblad by PwC Bike Park of kontak 010 591 9273

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Koste: R300
Die prys sluit koffie/tee en muffins in vir ontbyt, energiedrankies deur High5, versnaperinge agterna sowel as ’n geskenksakkie met fietsry-items ter waarde van R400.

Wen ook wonderlike pryse ter waarde van ongeveer R3 000 geborg deur Versus, Uvex en Falke.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

19 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.