kategorieë: Kalender

Rooi tapyt Modeparade

Vanjaar sien die sesde instelling van die jaarlikse Rooi tapyt Modeparade by die Bay Hotel in Kampsbaai op Saterdag, 17 September. Dié geleentheid is beslis een vir die boeke danksy die topklas, internasionale handelsmerke wat hul ontwerpe op die loopplank ten toon gaan stel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Besoekers kan uitsien na handelsmerke soos Devernois, Hackett London, Juicy Couture en Vilebrequin. So ook gaan die bekende Suid-Afrikaanse modehuise, Joanna Hedley, BeachCult, Jacques La Grange en the Hive by dié geleentheid te sien wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

So ook sal alle gaste ’n gratis Rotary International Relate-armband ontvang ter ondersteuning van die Endangered Wildlife-fonds.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kaartjies beloop R695 of R1000 vir VIP-toegang. Besoeker Quicket om jou kaartjie te koop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

5 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.