kategorieë: Ons menseBekendes

#rrkitskuier met Alex Kotzé

Of jy hom op ’n voorblad raakgesien het, hom op sosiale media volg of op ’n trekker sien ry, Alex Kotzé sou beslis al jou oog gevang het. Sedert die broers in 2014 onverwags deur ’n modelagent op ’n strand genader is, het Alex en Charle Kotzé vinnig een van Suid-Afrika se witwarm-gunstelinge geword. Ongeag die feit dat die twee broers se modellewe in ’n oogwink vlamgevat het, sal Alex se hart altyd by plaaslewe en boerdery bly.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hoewel sy gespierde lyf en stoute glimlag aanhangers laat smeul, het Alex en sy broer besluit om hul roem te begin gebruik om ’n gesonde leefstyl aan te moedig. Effektiewe oefening, gesond eet en selfdissipline is hul wenresep. Op hul webtuiste gee hulle veral raad oor sekere oefeninge en eetgewoontes en hul Instagram-rekening is propvol motiveringsaanhalings.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kyk na ons eerste #rrkitskuier video-onderhoud hieronder om te hoor hoe Alex sy verhouding met sy broer beskryf, of hy kompeterend is en wat sy hond se naam is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hou ons webblad dop vir die tweede helfte van die onderhoud waar Alex sy oefenwenke verklap en sê wie sy gunsteling- bekende is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

4 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

5 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.