Cameron van der Burgh het ’n silwermedalje in die eindronde van die 100 m-borsslag losgeslaan. Dit is wel een trappie laer as die goue medalje wat hy in 2012 in Londen vir dieselfde item gewen het, maar hy is steeds baie tevrede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hy het in ’n tyd van 58.69 sekondes geëindig, terwyl die wenner – die Brit Adam Peaty – in ’n tyd van 57.13 sekondes klaargemaak het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Peaty het Saterdag tydens die uitdunne die wêreldrekord gebreek in ’n tyd van 57.55 sekondes.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons ander goue seun, Chad le Clos, neem Dinsdagoggend aan die eindronde van die 200m-vryslag deel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.