Skryf in vir die nuwe vermaaklikheidsprogram, My ma kook beter as joune

Deur Maryke Roberts

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

In My ma kook beter as joune gaan twee spanne teen mekaar deelneem. Die spanne bestaan elk uit ’n ma wat haar plek in ’n kombuis kan volstaan en een van haar kinders (18 en ouer) wat glad nie kan kook nie. Die resep wat hulle kook is een wat Ma self voorsien het. Die wenspan neem ’n stewige R10 000 huis toe en kan spog: My ma kán beter as jou ma kook.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Aansoeke, wat ’n kort video en inskryfvorm  insluit, sluit op 1 Oktober.

Hoe maak mens? Maak saam ’n kort prettige video van maksimum drie minute waarin julle mekaar voorstel en vertel hoekom julle een van die spanne met wees. Voltooi ook hierdie kort inskryfvorm.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

WhatsApp dié video na 079 111 0019 en die inskryfvorm, na mymakook@gmail.com. Navrae kan ook na die e-posadres of nommer gestuur word.

Die reeks word van 24 Oktober tot 1 November 2022 by Homebrew Films se ateljee in Kaapstad verfilm. Julle sal een dag op stel wees.

Lees nog: Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Janey en Waney

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Leer jou breipatrone beter verstaan

Ons deel breilesse uit ons argiewe.

14 hours Gelede

Gebruik oogomlyner vir langer wimpers

Nie almal is geseënd met lang wimpers óf weet hoe om vals wimpers aan te…

17 hours Gelede

My ma se appeltert

18 hours Gelede

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

2 days Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

5 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.