Smullekker sopmengsels
Smullekker sopmengsels deur Vickie de Beer. Hooffoto: Johan Wilke
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Berei dié staatmakersopmengsels en hou dit as basis in die vrieskas of koskas, voeg later net sopgroente en vleis van jou keuse by vir ’n vinnige, geurige sop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dis baie maklik om jou eie droë sopmengsel te maak en op die manier is jy seker dat die bone en lensies vars is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ons het ’n pakkie rooi lensies, bruin lensies, droë boerboontjies, suikerboontjies en droë ertjies gebruik. Meng net al die bestanddele, sit dit in mooi glasflesse en skryf die datum op die fles
Lees ook: Hoe om jou eie aftreksel te maak
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.