Suid-Afrikaanse bekendes en hul troetelkinders! – Deur Zoë Salzwedel. Hooffoto: Pixabay
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dit kan nie maklik wees om jou geliefde hondekind agter te laat om vir ’n jaar as Mej. Heelal in Amerika te gaan woon nie, maar tog moes Demi-Leigh dit doen… ’n Jaar later en Benji is steeds nog net so lief vir sy mens-mamma soos altyd. Op haar Instagram-profiel is die liefde tussen Demi-Leigh en Benji duidelik en die tye wat hulle saam spandeer, kosbaar!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Strandfotosessies:
“Vat my saam, Mamma!”
Hallo Benji!
Kyk ’n mens na sy sosiale media, is dit duidelik dat Willem Botha absoluut mal is oor diere – en dit lyk nie asof hy ’n gunstelingdier het nie! Op sy Instagram-profiel sien ’n mens foto’s van Willem saam met sy mak perde op die plaas, tot foto’s waar hy tussen olifante kuier, waar hy ’n chinchilla vashou én met ’n slang vir ’n fotosessie poseer!
Willem en die “fluffball”:
Pa en seun:
Willem en sy perd:
Willem en die “gentle giants”:
Volg ’n mens vir Zelda le Grange op Instagram, sien ’n mens gereeld die manewales van haar geliefde Franse Bulhonde, Chè en Eva – van luilekker slaapsessies, en bederfies by die spa tot speel in die branders en toutrek op die strand.
Slaaptyd!
Lekker spa-sessies:
Heeltyd speeltyd!
Deesdae is die naam Trompie Peyper amper net so bekend soos Brendan s’n. Brendan Peyper se Jack Russell, Trompie, het selfs sy eie Instagram-profiel met meer as 18 700 volgelinge op! Dié klein Jack Russell het nie net Brendan se hart gesteel nie, maar ook duisende mense regoor Suid-Afrika s’n, want Trompie gaan orals saam met sy eienaar! Trompie het al heerlik saam gekuier op die stel van Jukebox, lekker gespeel agter die skerms van video-opnames en het selfs in Brendan se musiekvideo, Jy Laat Dit Maklik Lyk, een van die hoofrolle “vertolk”.
Kyk net daai ore!
Vroegoggend stapsessies op die plaas:
Brendan is dalk die ster van die oomblik, maar Trompie steel ons harte:
Oulik, nè!:
Agter die skerms:
Dié Getroud met rugby-aktrise laat ma-wees maklik lyk, maar nou verstaan ons hoekom … Haar twee Jack Russell-kinders, Eddie en Lola, is blykbaar altyd van groot hulp! Kyk net hoe mooi help hulle hul ma met kleinboet, Davey!
Ma se beskermengele:
’n Sprokiesgesin:
Familie-stapsessies:
Altyd veilig by Eddie:
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.