Deur Catherine Schenck. Foto: pixabay.com
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Henri Schoeman is die eerste Suid-Afrikaner wat vanjaar ’n goue medalje op die Statebondspele verower het. Hy het die driekamp in ‘n tyd van 52:31 gewen. Die Australiër Jacob Birtwhistle was tweede (52:38) en Marc Austin van Skotland derde. Schoeman het by die 2016 Olimpiese Spele ’n brons medalje gewen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die 2018 Statebondspele, wat vanjaar by Australië se Goue Kus plaasvind, het gister amptelik geopen en duur tot 15 April 2018.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('Kyk hier na die volledige skedule vir die Statebondspele.
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.