kategorieë: Ontspanning

Suidooster word een!

Suidooster speel af in Kaapstad se Ruiterbosch en handel oor vyf families en hul onderskeie besighede by die Suidooster-sentrum.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

“Ons is dankbaar vir die wonderlike ondersteuning wat Suidooster wyd en syd kry!” sê Karen Meiring, direkteur van kykNET-kanale by M-Net.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Karen sê dit is veral vir kykNET belangrik dat Suidooster ’n vars briesie is, wat baanbrekerswerk verrig deur die wonderlike variante en kulture van Afrikaans te bevorder.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“Só is Suidooster se Samsodien-familie, deesdae van die geliefste Afrikaanse karakters op televisie en is ‘shukran’ en ‘kanalla’ op almal se lippe.”

Kitsfeite oor Suidooster:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • Dit is die eerste Suid-Afrikaanse sepie met ’n Moslemgesin as hoofkarakters.
  • Verlede jaar het dit ’n blitsvinnige vyf maande en 15 dae geneem om alles gereed te kry – van die aankondiging op 1 Junie 2015 tot die eerste episode op 16 November 2015 uitgesaai is.
  • Die 178ste episode word op Suidooster se eerste verjaarsdag uitgesaai.

Suidooster word Maandae tot Donderdae om 18:00 op kykNET en kykNET & kie uitgesaai, met ’n herhaling om 20:00 op kykNET & kie en ook om 22:30 op kykNET.

Suidooster verjaarsdag

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

1 day Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.