kategorieë: Bekendes

Angelique Gerber se baba is gebore

Klein Jacques Potgieter weeg 3,17 kg en is 52,5 cm lank. So het sy trotse pa vroeër op Instagram gesê nadat sy vrou, Angelique Gerber, geboorte geskenk het aan hul eerste seun.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Jacques het gesê:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“Beste oomblik van my lewe!??? WOW SPEECHLESS??? Baie dankie Liewe Jesus vir ’n perfekte seuntjie! My vrou @angeliquegerber83 jy was so amazing en so sterk! Ek is so trots op jou! Ek het vandag BAIE respek vir ’n vrou gekry en wat julle moet deurgaan. Welkom my seun. Klein jacques het 3. 170kg geweeg en was 52. 5cm lank.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dié foto is ook oomblikke voordat Angelique in kraam moes gaan, geplaas:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

3 hours Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.