kategorieë: Leefstyl

Terug skool en werk toe

Waterbottels

Kry ’n bottel wat by jou persoonlikheid pas. ’n Deurskynende bottel wys jou watermerk en ’n vlekvrye staalbottel se insulasie is beter. Dit is belangrik om gehidreer te bly, daarom is die keuse van jou waterbottel belangrik.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kosblikke

Kry ’n koshouer wat groter is as wat jy dink jy nodig het. Soms werk jy weg van die kantoor of soms is jou ure lank. As jy Tupperware in jou houer moet pak asook ’n warmwaterfles, kies die grootte wat geskik is daarvoor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kry ’n koshouer wat koelte binne hou. Indien jy by die werk toegang tot ’n yskas het, is die houer nie belangrik nie.

Neem in ag hoeveel afdelings jy in jou koshouer benodig. Wil jy sekere items apart hou? Benodig jy messegoed en servette? Is ’n yspak nodig? Is daar staanplek vir jou waterbottel?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kies sterk

  • Koop iets wat jou ten minste ’n jaar sal hou.
  • Kies ’n koshouer wat nie lek nie.
  • Kies ’n houer wat wasbaar is. Sommige houers kan slegs met ’n klam lappie afgevee word. Hier is kwaliteit belangrik.

Styl

Vir volwassenes sal ’n eenvoudige ontwerp perfek wees vir die kantoor. Daar is egter baie stylvolle ontwerpe beskikbaar.

Kies egter iets prettigs vir kinders. ’n Gunsteling animasiekarakter sal dalk meer kos, maar die peuter sal meer opgewonde raak oor die inhoud.

Verbruikersgids

Takealot | takealot.com
Makro | makro.co.za
Superbalist | superbalist.com
Clicks | clicks.co.za
Mr Price Home | 0800 212 535

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.