kategorieë: DekorLeefstyl

Tuiskombuis van ’n kosghoeroe

Wilna Basson van Chocolat Bistro

Sy woeker nie net met kos nie, maar is ’n gerekende sakevrou met haar vingers op die pols van haar restaurant. Haar tuiskombuis is ruim en ingerig vir lang kuiers saam met vriende. Haar kombuis spog met ’n reuse vuurherd waarin haar stoof pas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Melissa van Melissa’s

Melissa se tuiskombuis straal ’n ouwêreldse heilsaamheid uit waar kos gemaak word soos Ouma dit nog gedoen het. Hier is geen espresso-masjiene of mikrogolfoonde te bespeur nie. Boeretroos kom uit ’n kan, vergesel met tuisgebakte brood en plaasbotter.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ina Paarman

Ina Paarman is volksbesit. Haar kombuis is deurspek met die kruie en speserye wat ons almal so goed ken asook ’n stapel resepteboeke. Sy is prakties en glo dat die yskas en stoof  in ’n driehoek geleë is om tyd te bespaar en ekonomies te kook.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kontakbesonderhede

• Chocolat Bistro 021 975 2426

• Ina Paarman 021 794 1103

• Melissa’s 021 888 2999

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.