Tussen Ons Seisoen 2 Episode 14: Hoe om angstigheid en uitbranding te hanteer deur Mariette Snyman
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
LET WEL: Die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
In ons veeleisende wêreld kan jy maklik op die punt kom waar jy voel álles raak net vir jou te veel. Wat moet jy maak as jy – of iemand na aan jou – so voel?
Dr. Wilmien Human is ’n kliniese sielkundige en senior dosent aan die Universiteit Wes-Kaap.
Kontak haar gerus by wilmienvs@gmail.com
As jy gehou het van Tussen Ons Seisoen 2 Episode 14: Hoe om angstigheid en uitbranding te hanteer loer hier:
Jy is mooi nes jy is! In Tussen Ons seisoen 2 gesels rooi rose-joernalis Mariette Snyman met kundiges en inspirerende vroue oor hoe jy gelukkiger kan voel in jou lyf – ongeag jou ouderdom, agtergrond of liggaamstipe. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za
Luister gerus na ons vorige seisoen van Tussen Ons, waar ons oor gelukkige verhoudings en seksuele gesondheid gesels
Ons het nog heerlike podsendings waarna jy kan luister! Hier is wat voorlê en luister solank na die volgende:
Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
#rrWenk: Jy kan gerus met oorfone luister
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.