kategorieë: Sukses en geld

Uitoorlê die skelms

Selfverdediging

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Mark Grobbelaar doen al die laaste 35 jaar karate en het Women INpowered begin om vroue te leer wat om te doen as hul veiligheid bedreig word. “My kursus is daar om vroue se ingesteldheid te verander en te bewys dat hulle iets kan doen wat hulle nie gereken het hulle kan doen nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“Die geheim is om so gou moontlik die persoon buite aksie te stel sodat jy kan wegkom en hiervoor is ’n harde hou teen ’n man se strot baie pynlik en effektief. Dit werk vir alle vroue, maak nie saak hoe oud of onfiks jy is nie. Dit is ook nie ’n vaardigheid waarvoor jy hoef te oefen nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“Ek probeer om vroue te bemagtig sodat hulle glo hulle kan wel iets doen. As jy glo jy kan iets nie doen nie, dan kan jy nie. As jy egter vooraf oor die moontlikheid van ’n aanval gedink het en weet daar is iets wat jy kan doen, verander dit jou hele ervaring. Dit bou jou selfvertroue en laat jou in beheer voel. Die hou op die strot is ’n eenvoudige beweging wat nie vaardigheid vereis nie en dit is iets wat jy altyd kan doen.

** Die Women INpowered-kursus bestaan uit vyf lesse van een uur elk wat oor vyf weke strek. Koste is R950 per persoon. Mark het ’n spesiale aanbod vir rooi rose-lesers van R650 per persoon. Kursusse word in Johannesburg, Durban en Kaapstad aangebied. Kontak Mark Grobbelaar by 082 881 6215 vir meer besonderhede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.