Wanneer Apollo Brands Ltd Bpk (die amptelike verspreider van Under Armour in Suid-Afrika) ’n nuwe sportskoen bekendstel, kan jy maar weet dat tegnologie ’n sentrale rol daarin sal speel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jy oefen nie net vir een ding in die loop van ‘n dag, ‘n week of ‘n seisoen nie. Jy oefen om dit alles te doen. Jou skedule is veeleisend, dinamies, en dit beweeg vinnig—so jy moet gereed wees vir enige iets…
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die nuwe UA Flex To Flow, wat nou op winkelrakke landwyd beskikbaar is, is nie net lig nie, maar sal jou boonop lank hou. Die kussinglaag sorg dat die skoen nommerpas sit en maak dit die perfekte pasmaat vir enige aktiwiteit op watter vlak ook al. Dit bied die ideale struktuur en ondersteuning op al die regte plekke terwyl dit ook die natuurlik buiging van jou voet ondersteun.
Die UA Flex To Flow, wat met Under Armour se spesiale Warp-tegnologie gemaak is, werk mee met jou voet om elke tree te ondersteun. Dis presies rondom jou voet gevorm wat jou prestasie verbeter soos jou voete deur jou oefenprogram beweeg.
Of dit nou HIIT-oefeninge, CrossFit, oefenkamp, ‘n drafsessie of Pilates is – die skoen se tegnologie maak dit veelsydig. Die UA Flex To Flow spaar jou energie, dis ongelooflik konsekwent en jy sal op die lange duur daarop kan staatmaak. Jy sal nie jou hande van jou nuwe gunstelingpaar kan afhou nie!
Die materiaal haal asem sodat dit koel lug sirkuleer en warm lug kan ontsnap. Die skoen word bo geryg wat die boog van jou voet ondersteun sodat jy sonder enige afleidings kan oefen. Die liggewig, rubberlose sool gryp omtrent enige oppervlak vas, sodat jy volle ondersteuning het met elke sprong, sonder dat jou bewegings vertraag word.
Die nuwe UA Flex to Flow is in mans- en vrouegroottes beskikbaar en is nou te koop in winkels en aanlyn.
Lees ook: Oefening met rente
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.