Die beeldskone Christi Panagio word vandag veertig jaar oud!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Christi het bekendheid verwerf as die karakter Karien in die gewilde SABC 2-sepie, 7de Laan. Dit is ook in dié sepie waar sy teenoor die man met wie sy nou getroud is, Nico Panagio, gespeel het, alhoewel hulle mekaar reeds op dramaskool ontmoet het. Christi en Nico het twee dogtertjies, Evah en Shay. Die Panagio’s glo in ’n gesonde leefstyl en probeer om so ver moontlik ook “groen” te lewe. Om meer te leer oor hoe die Panagio’s skoon probeer lewe, gaan lees weer jou Maart 2017-uitgawe van rooi rose waarin Christi hieroor gesels.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons het besluit om die rooi rose-voorblaaie te vind waarop Christi al verskyn het. Kyk net hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Loer hier hoe dit agter die skerms gegaan het tydens Christi se Maart 2017 voorbladfotosessie vir rooi rose. Sy deel boonop haar skoonheidswenke.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.