kategorieë: Nuut & NouKos

Sirloin steak bedien met McCain Spicy Wedges

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Voeg ’n bietjie oemf by jou aandetes met die nuwe, beperkte uitgawe, McCain Spicy Wedges. Hierdie aartappelwiggies is die perfekte groot-hap-wiggie, bros aan die buitekant en sag aan die binnekant, met ’n effense byt. Voel jy al hoe jou mond begin water?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

McCain Spicy Wedges word van die beste aartappels gemaak met lekker paprika-en-kruie speserye. As jy wonder wat die perfekte pasmaat vir dié wiggies is, het ons net die antwoord. Enigiets van ribbetjies, gemarineerde hoender, Prego en natuurlik sappige steak (soos die resep hieronder) werk goed saam met McCain Spicy Wedges.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

McCain se beperkte uitgawe Spicy Wedges is beskikbaar by supermarkte landwyd en kos R29,99. Vir meer inligting, resepte en kompetisies, volg McCain op Facebook, Twitter en Instagram.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.