kategorieë: Ons menseBekendes

Veels geluk liewe Christi!

Die beeldskone Christi Panagio word vandag veertig jaar oud!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write('
'); }

Christi het bekendheid verwerf as die karakter Karien in die gewilde SABC 2-sepie, 7de Laan. Dit is ook in dié sepie waar sy teenoor die man met wie sy nou getroud is, Nico Panagio, gespeel het, alhoewel hulle mekaar reeds op dramaskool ontmoet het. Christi en Nico het twee dogtertjies, Evah en Shay. Die Panagio’s glo in ’n gesonde leefstyl en probeer om so ver moontlik ook “groen” te lewe. Om meer te leer oor hoe die Panagio’s skoon probeer lewe, gaan lees weer jou Maart 2017-uitgawe van rooi rose waarin Christi hieroor gesels.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons het besluit om die rooi rose-voorblaaie te vind waarop Christi al verskyn het. Kyk net hier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Loer hier hoe dit agter die skerms gegaan het tydens Christi se Maart 2017 voorbladfotosessie vir rooi rose. Sy deel boonop haar skoonheidswenke.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Wynproe en stap: Die nuutste ervaring by Blaauwklippen

Woorde en foto’s: Clifford Roberts Ek wil glo dat, soos ek, elke nuwe staptog met…

6 hours Gelede

Ontdek die topervaring waar alles met Club Med ingesluit is

As jy nie die konsep ken nie, stel ons jou graag daaraan bekend: Dis ’n…

10 hours Gelede

Ons Moedersdaggeskenkgids: Kreatiewe geskenke wat wys jy gee om

rooi rose intekening Teken in of hernu jou intekening op die gedrukte weergawe vir net…

13 hours Gelede

Kristen Raath oor haar snaaksste, en vernederendste, oomblik op die stel van Wyfie

Dié toekennings, wat deur Screen International aangebied word, word op 20 Mei 2024 in Cannes, Frankryk, uitgedeel.…

1 day Gelede

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

2 days Gelede

Bronchostop stel nuwe hoesstroop, Bronchostop Nite, bekend

Ons was al almal daar: Jy rol tot twee uur die oggend nog rond van…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.