kategorieë: Nuut & NouKos

Vier braaidag met KOO!

Vier braaidag met KOO! Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

September is ’n wonderlike maand in Suid-Afrika. Dis nie net lentetyd met alles wat weer groen word nie, maar die weer is ook perfek om baie tyd buite deur te bring.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

September is Erfenismaand, waartydens ons ons almal se erfenis met Erfenisdag herdenk. Braaidag, wat elke jaar op Erfenisdag gehou word, is ook ’n gunsteling geleentheid vir Suid-Afrikaners omdat ons almal om die braaivleisvure kan ontspan en kuier.

Vier jou Suid-Afrikaanse erfenis hierdie Septembermaand deur al jou vriende en familie te nooi vir ’n braai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kry sommer vinnig middagete op die kole en geniet dan eg Suid-Afrikaanse geure en smake. Smul aan gunsteling bykosse soos KOO Baked Beans, KOO Chakalaka en aartappelslaai terwyl julle die buitelug geniet.

Vier braaidag met KOO!

Wen ’n Weber vir Braaidag met KOO!

Suid-Afrika se gusteling geblikte-kos-handelsnaam, KOO, is so opgewonde oor Braaidag die jaar dat hulle met Weber saamspan om jou die geleentheid vir ’n asemrowende Braaidag te gee.

Besoek die KOO Facebook-blad vir inskrywingsbesonderhede en jy het die geleentheid om in te skryf om ’n Weber Original Kettle E5710-braai en ’n KOOL KOO-geskenkpak met produkte vir die beste Braaidag nóg te wen.

Om in te skryf besoek die KOO Facebook-blad.

Bepalings en voorwaardes geld.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

18 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

21 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

21 hours Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

22 hours Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

23 hours Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

24 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.