Vier Doughnut Day met die lekkerste oliebolresepte. Resepte deur Vickie de Beer. Saamgestel deur Catherine Schenck.
Die staatmakers
Hierdie staatmakerresepte help jou om die heerlikste tradisionele oliebolle te bak. En dis makliker as wat jy dink!
Donuts met kaneelsuiker
Gourmet donuts
Staatmakers met ’n twist
Gooi ’n kinkel in die gewone oliebolresep of -formaat en maak hierdie heerlike happies – van donut-gaatjies tot mini-donuts!
Donut-gaatjies
Mini-donuts
Oliebolkrans met verskillende bolae
Oliebolletjies met aarbeikonfyt
En nou vir iets heeltemal anders …
Hierdie resepte neem die gewone oliebol na ’n hele nuwe vlak!
Valentynsoentjies met whisky-karamelsous
Malvapoeding-doughnuts
Het jy geweet?
Die storie van die gaatjie
Amerikaanse matrose het glo op lang vaarte donuts geëet omdat die bolle maklik en lank gestoor kon word. Kaptein Hanson Gregory het blykbaar sy oliebol in ’n spar van die roer gedruk wanneer hy die skip moes stuur, en siedaar die gaatjie!
In die Eerste Wêreldoorlog het helpers donuts aan die Amerikaanse soldate in die loopgrawe uitgedeel en die res is geskiedenis. Die lekkerny was gou een van Amerika, asook die res van die wêreld, se gunstelinghappies.
Vier Doughnut Day met die lekkerste oliebolresepte – nou moet jy net kies watter een om te maak!