kategorieë: Leef gesondGesondheid

Vitamiene vir jou hart & diabetes

Vra jou hartkwaal of diabetes meer kalsium? Of ekstra vitamien C? Of kort jy eintlik biotien? Die kwale waaraan ons ly beteken dat ons liggaam net sekere voedingstowwe gebruik. Bly kalm, kyk wat het jy nodig het en koop of kook om jouself goed te voed.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Is dit jy? Jy’t meer hiervan nodig Of eet meer hiervan
Jy het ’n hartkwaal soos:
hartversaking, angina, te min HDL, te veel trigliseriede,
beenpyn as jy stap
• flavonoïede
• resveratrol
• oplosbare vesel
• vitamien C
• yster
• magnesium
• niasien
• omega 3
• Vir flavonoïede drink koffie
• Vir resveratrol drink ’n glasie wyn per dag
• Vir vesel eet hawermout en appels
• Vir vitamien C eet kiwis, aarbeie, lemoene en rooi soetrissies
• Vir magnesium eet growwe brood
• Vir niasien eet hoender, tuna en salm
• Vir yster eet lewer
• Vir omega 3 gebruik avokado-olie
Vir diabete • Biotien
• niasien
• chromium
• lipoïese suur
• magnesium
• mangaan
• vesel
• sink
• omega 3
• kafeïen
• vitamiene C en E
• Vir biotien eet eiers
• Vir niasien eet hoender, salm en tuna
• Vir lipoïese suur eet lewer, spinasie en broccoli
• Vir magnesium eet bruinrys, heelgraan brood en neute
• Vir mangaan eet pynappel, bruinrys en pekans
• Vir vesel eet groente
• Vir sink eet oesters, vleis, jogurt, kasjoeneute
• Vir kafeïen drink koffie
• Vir vitamien C eet kiwis, aarbeie, lemoene en rooi soetrissies
• Vir vitamien E eet amandels, haselneute, grondbone, avokado’s en gebruik kanola-olie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: Maak jou hart gesond

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.