kategorieë: WenkeMode

Vou jou klere in ’n oogwink

Vou jou klere in ’n oogwink. Deur Bea Lingenfelder.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Klerevouers is al vir ’n geruime tyd op winkelrakke te sien, maar nou kan jy sommer jou eie een self maak (uit een boks)! Ons wys jou hoe.

Volg hierdie 5 stappe

  1. Sny ’n ou kartonboks in 6 ewe groot dele – die grootte van hoe jy jou hemp wil vou.
  2. Rangskik die dele sodat daar drie bo en drie onder lê.
  3. Plak die middellyn met kleefband vas en die boonste drie dele aanmekaar sodat dit as een vou. Die onderste drie dele moet afsonderlik kan vou.
  4. Lê jou hemp met die voorkant na onder oop op jou vouer.
  5. Vou dele 1 en 2 eerste en dan deel 3.

Lees ook: Maak jou hoë hakke meer gemaklik

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kyk hier na ’n stap-vir-stap-video

Hooffoto: Ron Lach vir Pexels

Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.