kategorieë: In die nuusJou lewe

Wat beteken #MeToo?

#MeToo het alles begin met die aanklagtes teen Harvey Weinstein, die Hollywood-vervaardiger wat verskeie aktrises seksueel geteister en aangerand het. Verlede week het baie vroue in die industrie begin praat oor hul ervarings met Weinstein en hierdie gesprekke het verskeie reaksies ontlok waar ander mense na vore gekom het om te praat oor hul eie ervarings van seksuele teistering en aanranding.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die #MeToo-hutsmerk op sosiale media het dit uitgewys.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die aktrise Alyssa Milano het die bal aan die rol gesit met ’n twiet waar sy vra dat enigeen wat al seksuele teistering of aanranding beleef het, #MeToo moet gebruik in hul sosiale media-inskrywings. Dit kom nadat sy met ’n vriendin gesels het en besluit het dat so iets sal bewys hoe groot die probleem van seksuele teistering en aanvalle werklik is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hierdie hutsmerk het wêreldwyd posgevat met bekendes wat noem dat hulle ook al geraak is deur seksuele teistering of aanranding, insluitend Lady Gaga, Debra Messing, Anna Paquin, America Ferrera, ons eie Erica Wessels en Barbara-Marie Immelman om ’n paar te noem. Tik #MeToo in ’n soekenjin en kyk hoeveel twiets en facebook-inskrywings verskyn.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.