kategorieë: Nuut & NouKos

Wat is Matcha?

  • Die ryk, jong blaartjies van matcha-tee word eers gestoom en dan tot ’n poeier gemaal.
  • Die groen tee bevat die kragtige antioksidant catechins, wat kanker en hartsiektes beveg.
  • Dit kan ook jou immuunstelsel versterk, en ná ’n oefensessie herstel bespoedig.
  • Dit is die perfekte drankie wanneer jy moet studeer, want die tee sal jou kalmeer en jou geheue en konsentrasie verbeter.
  • Matcha word veral in nageregte soos makrolletjies en mousse gebruik omdat dit ’n unieke helder groen kleur aan gebak gee.
  • Te koop by die meeste gesondheidswinkels.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.