kategorieë: Inspirasie

Water, kleur en fotografie

Hoe om jou eie waterkuns te skep:

Wat jy benodig:
– ’n Kamera
– Glase en bottels (hoe groter verskeidenheid hoe beter)
– Groot houer water
– Voedselkleursel
– Teelepel
– Gekleurde kleefband (ons het swart gebruik)
– Gloeilamp
– Wit papier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die agtergrond
Maak ’n klein skerm met die wit papier deur die papier regop te laat staan en aan beide kante aan iets vas te plak om dit in plek te hou. Sit die gloeilamp agter die papier en skakel dit aan. Die lig moet mooi egalig deur die papier skyn. Gebruik die kleefband om patrone op die papier te maak. Ons het vertikale swart strepe gemaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die komposisie
Gebruik die glase en bottels om ’n interessante samestelling van vorms te maak. Gooi die water in jou glase. Hoe meer water in is, hoe beter gaan die inkdruppels lyk. Gebruik die teelepel om een of twee druppels voedselkleursel in die water te gooi (moenie meng nie). Neem die foto’s!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Druk jou gunsteling foto’s. Met die nuwe Epson ITS L850 kan jy die geheuekaartjie uit jou kamera direk in die drukker sit en jou foto op die skerm kies, jy hoef nie eens jou rekenaar te gebruik nie.

Wenke
– Gebruik vir elke houer ’n ander kleur om ’n helder foto te kry.
– Neem baie foto’s terwyl die voedselkleursel afsak, dit maak ’n mooi rookagtige patroon wat die heeltyd verander.
– Vra vir iemand om die ink in te gooi terwyl jy die foto’s neem.
– Beweeg naby aan of zoom in, jy wil nie onnodige agtergrond in die foto hê nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Meer oor Epson

Die nuwe Epson ITS L850 en L1800 is spesifiek vir fotograwe ontwerp om hoë kwaliteit foto’s teen bekostigbare pryse te druk. Elke bladsy duur net 12 sekondes om te druk so jou scrapbooking gaan vinniger wees as ooit! Vir meer inligting gaan na www.epson.co.za.

Epson L1800                                                            Epson L850

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.